Sokkeroorlog

Sokkeroorlog
Datum 14–18 Julie 1969
Ligging El Salvador en Honduras
Resultaat Skietstilstand deur Organisasie van Amerikaanse State (OAS) onderhandel
Strydende partye
Vlag van El Salvador El Salvador Vlag van Honduras Honduras
Aanvoerders
Vlag van El Salvador Fidel Sánchez Hernández Vlag van Honduras Oswaldo López Arellano
Ongevalle en verliese
900, insluitende siviele ongevalle, drie vliegtuie vernietig 2 100, insluitende siviele ongevalle.

Die sokkeroorlog (Spaans: La guerra del fútbol, ook bekend as die 100 uur oorlog) was 'n kort oorlog van vier dae tussen El Salvador en Honduras in 1969.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search